HomeProductsTaal TrappersTaleTAALTRAPPERS – Tref en t...
TAALTRAPPERS – Tref en trap met taal!
Sale!R150,00 R200,00
Afrikaans Taalleer Graad 4 – 9
Afrikaans is ’n leervak — jy word nie gebore met kennis van ’n bywoordelike bysin nie!
Hierdie boekie help jou die taal vas trap: tree vir tree, konsept vir konsept.
Ons kinders sukkel met vaslegging — want die kurrikulum is propvol en sosiale media steel ons leeslus. Maar lees is die sleutel tot spelling, begrip, vinnige leer én sukses.
✨ TAALTRAPPERS verduidelik die kernkonsepte van taalleer en ’n tietseltjie letterkunde van Graad 4–9 volgens CAPS!
As jy die basis verstaan, kan jy enige voorbeeld uitken — of dit nou in ’n toets, op ’n plakkaat of in ’n storie is.
Trek jou taaltekkies aan.
Bou jou taallhuisie — baksteen vir baksteen.
Maak Afrikaans lekker, en die leerwerk sal vlieg!

