HomeProductsOpsommingsGraad 5Graad 5 Wiskunde Kwartaal 2 – ...

Graad 5 Wiskunde Kwartaal 2 – (Platinum)

Sale!

R60,00 R80,00

Hierdie Graad 5 Wiskunde Kwartaal 2 (Platinum-reeks) opsomming dek optel, aftrek, breuke, lengtemeting, herleiding van eenhede, veelvoude, faktore, vermenigvuldiging, deling, 3D-vorme, simmetrie en patrone. Dit is ideaal vir hersiening, studietyd en eksamenvoorbereiding.

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Share
Category

    Hierdie Platinum Graad 5 Wiskunde Kwartaal 2 opsomming deur Opwindende Opsommings sluit die volledige kwartaal se inhoud in:

    • Optel en aftrek: Gebruik van kolommetodes, afbreekmetodes en berekening met groot getalle.

    • Breuke: Teller, noemer, ekwivalente breuke, optel en aftrek van breuke, en breuke op ’n getallelyn.

    • Lengte: Herlei tussen millimeter, sentimeter, meter en kilometer; praktiese toepassing in afstande en omskakelings.

    • Meeteenhede en breuke: Kombineer breuke en lengteberekeninge, bv. ½ m = 50 cm.

    • Veelvoude en faktore: Gebruik van veelvoude en faktore om getalpatrone te verstaan.

    • Vermenigvuldiging: Skatting, afbreek van getalle, gebruik van faktore 10 en 100 vir berekeninge.

    • Deling: Gebruik van vermenigvuldigingsfeite om te deel, begrip van res, en deling deur tweesyfergetalle.

    • 3D-vorme: Kubusse, prisma’s, piramides, keëls, silinders en sfere, asook hul eienskappe.

    • Meetkundige patrone: Herhalende reekse en spinnekopdiagramme.

    • Simmetrie: Lyn- en draaiingsimmetrie in verskillende vorms.

    • Belangrike wiskundige terme: Teller, noemer, prisma, piramide, vlak, dimensie en veelhoek.