HomeProductsOpsommingsGraad 5Graad 5 Natuurwetenskap en Teg...
Graad 5 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 1 – (Platinum)
Sale!R60,00 R80,00
Hierdie Graad 5 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 1 (Platinum-reeks) opsomming dek habitats, biodiversiteit, skelette, aanpassings, fotosintese, voedselkettings en lewensiklusse van plante en diere. Dit help leerders om kernbegrippe te verstaan deur visuele verduidelikings en praktiese voorbeelde.
-
Habitate en biodiversiteit: Hoe diere en plante aangepas is by verskillende habitats, en hoe hulle van mekaar afhanklik is vir kos, water en beskutting.
-
Inheemse en uitheemse spesies: Die invloed van nie-inheemse plante op natuurlike omgewings en hulpbronne.
-
Nielewende hulpbronne: Hoe lug, grond en water lewende dinge ondersteun.
-
Skelette en spiere: Verskille tussen gewerwelde en ongewerwelde diere, endoskelette en eksoskelette, asook hoe spiere en senings werk om beweging moontlik te maak.
-
Aanpassings: Hoe diere soos voëls, visse en jagluiperds oor tyd aangepas het om te vlieg, swem of hardloop.
-
Strukture: Die konsep van raamstrukture en dopstrukture in diere en mensgemaakte voorwerpe.
-
Fotosintese: Hoe plante kos vervaardig deur sonlig, water en koolstofdioksied te gebruik.
-
Voedselkettings: Hoe energie vanaf die son deur plante en diere oorgedra word in ’n ekosisteem.
-
Lewensiklusse: Ontwikkeling van sade tot plante, en diere se voortplanting (inwendige en uitwendige bevrugting).
-
Voortplanting en versorging: Hoe verskillende diere hul kleintjies grootmaak en beskerm teen gevare.
Die Platinum Graad 5 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 1 opsomming van Opwindende Opsommings is volledig volgens die CAPS-kurrikulum en sluit in:

