HomeProductsOpsommingsGraad 4Kwartaal 1Graad 4 Lewensvaardigheid Kw 1...

Graad 4 Lewensvaardigheid Kw 1 – (Plantinum)

Sale!

R60,00 R80,00

Graad 4 LV Kw 1 Platinum (4)

Lewensvaardigheid Graad 4 – Kwartaal 1

Persoonlike en sosiale welsyn
• Selfbeeld en selfvertroue
• Emosies: hoe om gevoelens te herken en te hanteer
• Vriendskap en respek vir ander

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Share
Categories,

    Lewensvaardigheid Graad 4 – Kwartaal 1:

     Persoonlike en sosiale welsyn

    • Hier fokus die leer op die ontwikkeling van ’n gesonde selfbeeld en positiewe verhoudings met ander:
      • Selfbeeld en selfvertroue:

      • Leerders leer om hul sterkpunte te erken en trots te wees op hulself.
      • Emosies en gevoelens:
      • Leerders identifiseer verskillende emosies soos blydskap, hartseer, woede en vrees.
    • Hulle leer hoe om gevoelens op ’n gesonde manier uit te druk.
      Vriendskap en respek.
    • Die belang van goeie:
      • vriendskappe, respek vir ander se gevoelens en
      • die hantering van konflik word bespreek.