HomeProductsOpsommingsGraad 5Graad 5 Natuurwetenskap en Teg...
Graad 5 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 2 – (Platinum)
Sale!R60,00 R80,00
Hierdie Graad 5 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 2 (Platinum-reeks) opsomming verduidelik metale, nie-metale, magnetisme, korrosie, verwerking van materiale en tradisionele strukture. Dit sluit verduidelikings, definisies en voorbeelde van materiale en hul gebruike in Graad-5-NWT-Kw-2-Platinum.
-
Metale: Eienskappe van metale, gebruike, en voorbeelde soos yster, goud, koper, sink en aluminium.
-
Nie-metale: Verskille tussen metale en nie-metale, insluitend eienskappe soos brosheid, swak geleiding en matte voorkoms.
-
Magnetisme: Metale wat magneties is (yster, nikkel, kobalt) en hoe magnete werk.
-
Korrosie en roes: Hoe yster korrodeer en hoe ander metale aanslaan of geplateer word om beskerming te bied.
-
Gebruik van metale in alledaagse lewe: Toepassing in geboue, voertuie, gereedskap en huishoudelike items.
-
Verwerking van materiale: Hoe materiale gemeng, gestol, gekook, gebak en verhard word om nuwe materiale soos sement, beton en gips te vorm.
-
Verwerkte materiale: Kenmerke soos duursaamheid, vuur- en waterbestandheid, en hitteweerstand.
-
Weef en vleg: Gebruik van plantvesels soos gras en riete in mandjies, matte en hutte, en die kulturele belang van tradisionele strukture in Afrika.
Hierdie Platinum Graad 5 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 2 opsomming, saamgestel deur Opwindende Opsommings, dek die volledige kwartaal se werk:
Die opsomming bevat duidelike verduidelikings, sleutelwoorde, definisies en vloeidiagramme wat die leerproses vergemaklik. Ideaal vir studie, hersiening en eksamenvoorbereiding volgens die Platinum Graad 5 Kurrikulum.

