HomeProductsOpsommingsGraad 4Kwartaal 2Graad 4 Natuurwetenskap en Teg...
Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 2 – (Platinum)
Sale!R60,00 R80,00
Hierdie Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 2 (Platinum-reeks) opsomming verduidelik materie en materiale, verandering van toestande, die watersiklus, en strukture. Dit dek vaste stowwe, vloeistowwe, gasse, en hoe materiale verwerk en gebruik word. Ideaal vir hersiening en eksamenvoorbereiding.
-
Materie: Alles om ons bestaan uit materie; vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.
-
Verandering van toestande: Smelting, stol, verdamping en kondensasie verduidelik met voorbeelde.
-
Watersiklus: Verdamping, kondensasie, reënval en smelting, asook aardverwarming se invloed.
-
Onverwerkte en verwerkte materiale: Natuurlike materiale soos klei, sand, steenkool, olie en hout.
-
Verwerking van materiale: Hoe glas, papier, plastiek, verf, leer en keramiek vervaardig word.
-
Eienskappe van materiale: Hard/sag, styf/buigsaam, lig/swaar, waterdig/absorberend.
-
Versterking van strukture: Hoe vou, stutte en driehoekvorming strukture sterker maak.
-
Tradisionele boumateriaal en huise: Soos rondawels, byekorfhutte en matjieshuise.
Hierdie Platinum Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 2 opsomming, saamgestel deur Opwindende Opsommings, dek die volledige kwartaalinhoud volgens die CAPS- en Platinum-kurrikulum:
Bevat sleutelwoorde, verduidelikings en visuele opsommings. Perfek vir studie, hersiening en eksamenvoorbereiding.

