HomeProductsOpsommingsGraad 4Kwartaal 3Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 3...
Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 3 – (Platinum)
Sale!R60,00 R80,00
Hierdie Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 3 (Platinum-reeks) opsomming fokus op Vervoer deur die eeue heen – hoe mense op land, water en in die lug beweeg het en hoe vervoer oor tyd verander het. Die dokument sluit in dierevervoer, die ontwikkeling van wiele, waens, treine, motors, bote, skepe, vliegtuie en moderne vervoermiddele. Ideaal vir hersiening en studietyd.
-
Vervoer op land: donkies, kamele, olifante, perde, wiele, waens, koetse, fietse en stoomenjins.
-
Ontdekkings: George Stephenson en die eerste lokomotief.
-
Motorkarre: Henry Ford en die Model T.
-
Moderne vervoer: taxi’s, treine, tremme en vragmotors.
-
Vervoer op water: vlotte, kano’s, rietbote, seilskepe, karvele, klippers, en die beroemde Titanic.
-
Vervoer in die lug: warmlugballonne, lugskepe (Hindenburg), en die Wright-broers se eerste vliegtuig.
Hierdie Platinum Geskiedenis Graad 4 Kwartaal 3 opsomming is saamgestel deur Opwindende Opsommings en dek al die kernonderwerpe van die kwartaal:
Die opsomming bevat ook nuwe woorde, verduidelikings, en duidelike visuele verduidelikings vir maklike begrip.
Perfek vir eksamenvoorbereiding en hersiening volgens die Platinum Graad 4-kurrikulum.

