HomeProductsOpsommingsGraad 4Kwartaal 2Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2...

Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2 – (Platinum)

Sale!

R60,00 R80,00

Geskiedenis Graad 4 – Kwartaal 2 Opsomming (Platinum Reeks)
Produknaam:  Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 2 Opsomming

Formaat: Digitale aflaai (PDF)
Taal: Afrikaans
Kurrikulum: KABV-goedgekeur

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Share
Categories,

    Graad 4 Gesk Kw 2 Platinum (1)Geskiedenis Graad 4 – Kwartaal 2 Opsomming (Platinum Reeks)
    Beskrywing:
    Hierdie opsomming dek die volledige inhoud van Geskiedenis vir Graad 4 Kwartaal 2 volgens die Platinum Reeks-handboek. Dit fokus op vroeë reisigers en ontdekkings in Suid-Afrika en is ideaal vir onderwysers, ouers en leerders.
    Inhoudsareas:
    • Vroeë reisigers in Suid-Afrika: Europese ontdekkingsreisigers
    • Kaapstad as verversingspos: Jan van Riebeeck en die VOC
    • Interaksie tussen reisigers en plaaslike mense
    • Die impak van kolonialisme en handel

    Graad 4 Gesk Kw 2 Platinum (1)